Musiek

Ons het die afgelope paar jaar twee CD’s gemaak; een van die Goddelike Liturgie en een, Blye Lig, met gedeeltes uit ander liturgiese dienste, soos die Vespers, Heilige Week, Pasga, ens. Die eerste was ‘n opname met ‘n koor onder leiding van Leon Starker en die tweede ‘n opname saam met die Madrigaalsangers van Stellenbosch. Albei opnames is gedoen in ons kapel hier in Robertson.

Die musiek is beskikbaar op ons Youtube kanaal (sien “Youtube” opskrif hierbo) en Spotify.

Spotify: