Liturgieë word Sondae om 10.30 vm. gevier.

Die lees van die Ure begin om 10.00 vm.

By hoë uitsondering word Liturgieë in Robertson of by die Kapel van Johannes van die Leer in Kaapstad gevier. 

As jy vir die eerste keer ‘n Liturgie wil bywoon, stel ons daarom voor dat jy met Vr. Jacques by 082 44 60615 skakel om te bevestig of daar inderdaad ‘n Liturgie op ‘n spesifieke Sondag gevier sal word.