Skip to content
Galery
Die Kapel se Koepel
Uitsig by die bedehuis se agterdeur
Die bedehuis en die kapel wat gewy is aan die Heilige Maria die Egiptenaar. Die priester se woonkwartiere is op die foto, regs.
Kersfees gevier by Bedehuis Bethanië
Palm Sondag
Paasvees gevier by die Kapel van die Heilige Maria die Egiptenaar, Robertson, 2023.
Die uitsig by die bedehuis se agterdeur
Nino, Nandus, en Gerrit
Vr Jacques, Vr Johann en Vr Zacharias voor Bedehuis Bethanië se voordeur.