Bedehuis Bethanië
Dienste

Die viering van die Liturgie en ander liturgiese dienste vind op ‘n gereelde grondslag in Afrikaans plaas. Die algemene dienstye is soos volg:
- Saterdae om 4 nm: Groot Vespers
- Sondae om 9:30vm: Die Goddelike Liturgie
Vir die tye van ander dienste, skakel vr. Zacharias by 023-626-5345.
Alle belangstellendes is baie welkom by alle dienste!
