Kapel v.d. Aankondiging
Ons Adres
Kapel van die Aankondiging
Rondebosch NG Kerksentrum
Derryweg 2 / 2 Derry Road
Rondebosch
Kaapstad / Cape Town
Daar is ‘n veiligheidshek voor die eiendom. Wanneer jy by die hek inkom, is daar twee stelle dubbeldeure in die kerkgebou. Die ingang na die Kapel is aan die linkerkant.
