Die Heilige Protomartelaar en Aartsdiaken Stéfanus

Gedenk op 27 Desember / 9 Januarie In Handelinge 6 en 7 lees ons die verhaal van die Heilige Protomartelaar en Aartsdiaken Stéfanus. Stéfanus was ‘n familielid van die apostel Paulus en ‘n Jood wat afkomstig was van een van…





