Category: Heilige van die Dag
-
Gregorius Palamas en die lang pelgrimstog na stilte
Vandag is die feesdag van die Heilige Gregorius Palamas, Aartsbiskop van Thassalonika en een van die groot teoloë van die Kerk. Hy is gebore in 1296 in Klein-Asië, vandag Turkye. Let op dat sy geboortedatum reeds ná die skeuring tussen die Oosterse en Westerse Kerke van die 11de eeu was. Ten spyte van ‘n uitstekende…