Onderwerpe
-
Gregorius Palamas en die lang pelgrimstog na stilte
deur
Vandag is die feesdag van die Heilige Gregorius Palamas, Aartsbiskop van Thassalonika en een van die groot teoloë van die Kerk. Hy is gebore in 1296 in Klein-Asië, vandag Turkye. Let op dat sy geboortedatum reeds ná die skeuring tussen… Lees Meer
-
Sal skoonheid die wêreld red?
deur
Het julle geluister toe ons netnou gesing het? “En ná Christus die besoedelde beeld tot die oerbeeld herstel het, het Hy dit met die Goddelike skoonheid verbind.” Hierdie woorde herinner aan iets wat Dostoevsky gesê het: “Dit is skoonheid wat… Lees Meer
-
Die Laaste Oordeel: wanneer die maskers afkom.
deur
+ “Wat weer sal kom met heerlikheid om te oordeel die lewendes en die dooies…” Ek wil begin by die onlangse ontwikkelinge rondom die Oekraïniese konflik, en mense se reaksies op wat Amerika aan die doen is. En nee, hierdie… Lees Meer
-
Die Fariseër en tollenaar bid sáám in ons hart.
deur
+ “Want as U ‘n offer verlang het, sou ek dit gegee het. In brandoffers sal U geen behae hê nie. ‘n Offer aan God is ‘n verbryselde gees; ‘n verbryselde en vernederde hart sal God nie verag nie.” Voor… Lees Meer
-
Saggéüs, klein van persoon, groot van hart.
deur
Oor Saggeüs se verhaal het ek net ‘n paar los gedagtes. So julle sal maar moet luister om te hoor wat vir elkeen van julle waar is. Om mee te begin, kom ons plaas onsself in die breër konteks van… Lees Meer
-
Christus se geslagsregister: alles behalwe droog.
deur
Die geslagsregister van Christus is op die oog af ‘n droë affêre, veral vir ons moderne hoorders daarvan. Mens is geneig om dit tersyde te laat as een van daardie gedeeltes in die Bybel wat seker op een of ander… Lees Meer
-
Die Barmhartige Samaritaan
deur
Ons staan op die vooraand van die Adventsvas, wat ook bekend staan as die vas van die Heilige Filippus, omdat dit op Woensdag begin, wat die Heilige Filippus feesdag is. Dit duur dus van 27 November tot 7 Januarie, wanneer… Lees Meer